JC4JC

Welkom by JC4JC

082 497 7728

Wie is ons?


image-placeholder

Woord Gefundeerd

JC4JC is 100% Woord Gefundeerd.  Die Bybel is ons enigste maatstaf.  Sy Woord is die enigste rigtingwyser na die Ewige Lewe. Jesus is ons enigste Verlosser wat vir ons sondes gesterf het en opgestaan het uit die dood.  Hy is ons nie net ons Redder nie maar ook ons Vader en Vriend.

image-placeholder

Geestelike Berading

Benodig geestelike berading?  In nood?  Weet nie waarna om te draai of met wie om te gesels nie?  Kontak ons gerus! vir gereelde bemoediging, "like" asb ons Facebook-bladsy by www.facebook.com/jc4jcpretoria

image-placeholder

Kom maak 'n draai!

Past. Johan en Magda Coetser hou elke Sondag om 10h00 'n diens by Laerskool Rachel de Beer te 766 Wonderboom Str & Earl Str, Pretoria-Noord, Pretoria 

Kontak ons


Kontak ons per E-mail

Of beter nog, maak 'n afspraak!

Kontak Past. Johan Coetser gerus by 082 497 7728.

JC4JC

766 Wonderboom Str & Earl Str, Pretoria-Noord, Pretoria 2310, ZA

082 497 7728

Tye

Berading is op afspraak.

Eredienste begin om 10h00 Sondae by bostaande adres.